[build your own website] [easy website builder software] [KONTAK]
[KURRIKULUM]
[Home]






SALT WAYS LEARNING


SALT WAYS VISIE:

“Preserving the future”


Ons glo in die geheelontwikkeling van elke leerder wat deelvorm van Salt Ways. By Salt Ways glo ons dat onderrig nie stop by wat voorgeskryf word deur Basiese Onderrig nie, maar as ‘n bousteen gebruik kan word tot die ontwikkeling van elke leerder.


Die hoeksteen van Salt Ways word gebou op geloof, aanbidding en lofprys. Dit is vir ons belangrik dat elke leerder gelei en gehelp word om hulle eie ervaring te skep en daarop te bou. 


Met ons uitgebreide kurrikulum word elke kind blootgestel aan verskillende ervarings om hulself voortebrei as jong volwassene.


By Salt Ways word daar geleenthede geskep om elke leerder op geestelike, akademies, sosiaal en emosionele vlak te laat ontwikkel. Hierdie kenmerke maak van Salt Ways ‘n unieke opvoedkundige instansie met duursaamheid, lojaliteit en waardes.

  

Kontak

Kurriculum

Hoofblad