[web page software] [build your own website] [Home]
[KONTAK]
[INLIGTING]


KURRIKULUM

Wat Salt Ways uniek maak is die drie bane waarin ons kurrikulum plaasvind. Die verskillende bane bied elke leerders die geleenthede om volgens hul behoeftes deel te vorm van die Salts Ways familie.


Salt Ways glo dat praktiese ervaring, sosiale ontwikkeling en geestlike groei deel vorm van die kurrikulum om sodoende elke leerder die optiamle ontwikkilingsgeleentheid te bied.

Aanlyn lesse

  

Aanlyn lesse + kontaksessies

  

Vol Aanlyn en Kontak onderrig

Addisionele kurrikulum uniek aan Salt Ways

  

Basiese konstruksie

  

Addisionele geleenthede en ontwikkeling

Robotica

Rekenaar: Webwerf, kodering, app-ontwikkeling

Oornagkampe – Tema georiĆ«nteerd Sportklinieke

Sosiale geleenthede

Daguitstappies - Tema georiƫnteerd

Kunsklasse – Aanlyn, daguitstappies en

oornagkampe    

“Fellowship” geleenthede

Die volgende opsies is beskikbaar om van te kies.



Kurrikulum

  

Hoofblad

Kontak

Inligting